08/04/2015
Baie dankie vir al die kere se lekker bly, dit voel soos ons tweede huis. Alles is net reg en ons voel altyd welkom by julle. Sien julle een van die dae weer. Die Venter gesin

Anina Venter


09/01/2014
Dear Aandrus Team, I would like to thank you very much for providing the best accommodation in Bloemfontein, please keep the good work up. The service is excellent. May God bless you all.

Priscar Phakathi


07/01/2014
Baie dankie vir die voorreg dat ons by julle kon oornag het. Dit is regtig 'n plesier om in julle gastehuis te oornag wat altyd hiper-netjies is en julle organisasie is puik. Geseënde jaar vir julle.
Groete

Willie Dique en gesin


10/10/2013
Graag wil ek en Helmuth, jou bedank vir n lieflike naweek by Aandrus. Ons het die stilheid van die area baie geniet en sal beslis weer gebruik maak van u gastehuis. Gods rykste seën op u besigheid. Mag jul gaan van krag tot krag. Nogmaals Dankie.
Die uwe

Ilse en Helmuth


05/08/2012
Belinda & Paulina
Baie dankie vir die pragtige skoon geriewe, ons bly altyd lekker hier in Bloem by julle! Sien volgende keer!
Groete van die Stilfonteiners

Janus & Anneli Labuschagne


20/05/2012
Dear Belinda
Thanks to you and your team for providing clean, warm, quiet accommodation. Truly a little haven away from home! I've visited many guesthouses across the country, your "Aandrus" really is among the best. Will definitely see you again and will recommend to my friends and colleagues.
Kind Regards and Blessings

Moira K


25/09/2011
Belinda, dit was regtig 'n wonderlike naweek. Baie dankie vir 'n pragtige, rustige eenheid, jou gasvryheid sal altyd onthou word. Definitief sal ek jou naam en plek verder neem. Daar is min mense soos jy gesaai. Baie baie dankie!!

Salome & familie


19/09/2011
Na 12 ure se ry van die Kaap af is dit wonderlik om by Aandrus oor te slaap. Alles is netjies en skoon. (5 Star Accommodation)

Vincent, Kaap/PTA


22/05/2011
Baie dankie vir die gasvryheid en die oulike plekkie. Dit is ideaal vir ons behoeftes. Sal definitief weer hier oorbly. Seën en voorspoed vir jul.

Willem & Mariana, Potchefstroom

Send review:


Email Address:


Name:


Surname:


Message:


Physical address

30 Van der Linde Avenue
Fichardtpark
Bloemfontein

Contact Details

Cell: 082-447-3756

Send us an

Facebook



Check Availability and Online Booking