Rates


1

Single: R480, self catering.
2

Double Sharing: R580/unit, self catering.
3

3 Adults Sharing: R680/unit, self catering.
4

4 Adults Sharing: R780/unit, self catering.
4

5 Adults Sharing: R880/unit, self catering.

- Children under 6 free of charge. Children 6+ pay adult rates.

General information

Booking Confirmation
A 50% deposit will be required for all bookings.

Bank
Capitec
Account Holder
GC Cilliers
Account Number
1661635529
Branch Code
470010
    Cancellation
  • 0-6 days prior to arrival - forfeit 100% of deposit
  • 6-14 days prior to arrival - forfeit 75% of deposit
  • 14-21 days prior to arrival - forfeit 50% of deposit
  • 21+ days prior to arrival - forfeit 30% of deposit

One day prior to stay, the full amount needs to be settled.

We also have credit or debit card facilities.
Payment

  • Check-in time: 14:00 - 20:00
  • Check-out time: 10:00
  • Office Hours: 08:30-17:00 (Monday to Friday)

To check in after 17:00, please inform us when you are about 20 km away.
(Cell: 082 4473 756).
(Please arrange if different)

Important Information

  • NB! Only one vehicle per unit, please arrange if different.
  • No room service on a Sunday. Enough towels and tea, coffee ext. will be supplied for the Sunday.
  • Rooms will be serviced on a Saturday up until 12:00. Thereafter no service will be done.

Tarief


1

Enkel: R480, selfsorg.
2

Dubbeldeling: R580/eenheid, selfsorg.
3

3 Volwassenes deel: R680/eenheid, selfsorg.
4

4 Volwassenes deel: R780/eenheid, selfsorg.
4

5 Volwassenes deel: R880/eenheid, selfsorg.

- Kinders onder 6 gratis. Kinders 6 + betaal volwasse tariewe.

Algemene inligting

Besprekings:
'n 50% deposito word benodig vir alle besprekings.

Bank
Capitec
Rekeninghouer
GC Cilliers
Rekening Nommer
1661635529
Takkode
470010
    Kansellasie
  • 0-6 dae voor aankoms - verbeur 100% van die deposito
  • 6-14 dae voor aankoms - verbeur 75% van die deposito
  • 14-21 dae voor aankoms - verbeur 50% van die deposito
  • 21+ dae voor aankoms - verbeur 30% van die deposito

Saldo wat by aankoms betaal moet word. Die saldo kan kontant of elektronies betaal word.

Ons het ook krediet- of debietkaartfasiliteite.
Payment

  • Inboek tyd: 14:00 - 20:00
  • Uitboek tyd: 10:00
  • Kantoorure: 08:30-17:00 (Maandag tot Vrydag)

Om na 17:00 in weekdae of naweke in te boek, stel ons asseblief in kennis as u ongeveer 20 km weg is.
(Sel: 082 4473 756).
(Reël asseblief indien anders)

Belangrike Informasie

  • NS! Slegs een voertuig per eenheid, reël asseblief indien anders.
  • Geen kamerdiens op 'n Sondag nie. Genoeg handdoeke en tee, koffie ekstra word voorsien vir die Sondag.
  • Die kamers word skoongemaak op Saterdag tot 12:00. Daarna word geen diens gedoen nie.

Physical address

30 Van der Linde Avenue
Fichardtpark
Bloemfontein

Contact Details

Cell: 082-447-3756

Send us an

Facebook



Check Availability and Online Booking