1. Home
    Tuis
  2. Rooms
    Kamers
  3. Image Gallery
    Foto Galary
  4. Rates
    Tarief
  5. Guest Reviews
    Gaste Resensies
  6. Directions
    Aanwysings
  7. Book Now
    Bespreek nou
main photo
main photo

About Us

Situated in BLOEMFONTEIN, Aandrus offers modern self catering units where you will feel right at home!

Our units are affordable and very clean and neat. We offer a friendly and relaxed atmosphere for any occasion.

Suitable for long or short stays.

With easy access from the N1 highway we are situated in Fichardtpark, one of the key areas in Bloemfontein, South Africa. We are in close proximity to major shopping and medical centers, as well as major sport stadiums. We are accross Fichardtpark High School and only a block away from Life Rosepark Hospital. Fichardtpark is a quiet, safe and upmarket suburb.

Aandrus Offers:


- Bedrooms with double/Queen bed, 1/2 single beds

- En-suite bathrooms (bath & shower or shower only).

- Modern kitchenette, fully equipped (tea/coffee, milk and rusks).

- Fridge, microwave and small stove.

- All bed linen and towels are provided.

- TV in rooms (with full DSTV package).

- Secure parking behind remote controlled gate and electric fencing.

- Braai/barbeque facilities.

- Private entrance to your unit.

- Uncapped Wifi.

- Breakfast on request.

Oor ons

Geleë in BLOEMFONTEIN, bied Aandrus moderne selfsorg eenhede waar u tuis sal voel!

Ons eenhede is bekostigbaar, baie skoon en netjies. Ons bied 'n vriendelike en ontspanne atmosfeer vir enige geleentheid.

Geskik vir lang of kort-termyn verblyf. Ons maak ook voorsiening vir groepe.

Met maklike toegang vanaf die N1-snelweg is ons in Fichardtpark, een van die sleutelgebiede in Bloemfontein, Suid-Afrika. Ons is in die nabyheid van groot winkelsentrums en mediese sentrums, sowel as groot sportstadions. Ons is oorkant Hoƫrskool Fichardtpark en slegs 'n blok weg van die Life Rosepark-hospitaal. Ons is sowat 2 km van Life Pasteur Hospitaal en Optima. Fichardtpark is 'n stil, veilige en luukse voorstad.

Aandrus Bied:


- Slaapkamers met dubbel / Queen Bed, 1/2 enkelbeddens.

- En-suite badkamers (bad en stort of net stort).

- Moderne kombuis, ten volle toegerus (tee / koffie, melk en beskuit).

- Yskas, mikrogolfoond en klein stoofie.

- Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

- TV in kamers (met volledige DSTV-pakket).

- Veilige parkering agter afstandbeheerde hek en elektriese heining.

- Braai fasiliteite.

- Persoonlike toegang tot eenheid.

- Onbeperkte WiFi.

- Ontbyt op versoek.

Physical address

30 Van der Linde Avenue
Fichardtpark
Bloemfontein

Contact Details

Cell: 076-702-6672

Send us an

Facebook




Best Accommodation Value

Things to do in
Bloemfontein, South Africa